Ons Storie

14 Maart 2018

Ontmoet

Onverwags in `n kuierplek wat se naam ons maar nie noem nie πŸ˜‹

Stef steel Nicole se hart.

14 Maart 2018

April 2018

Eerste Date

2 Weke na ontmoeting gaan ons op ons eerste ‘wettiglike’ date (sonder dat Nicole geweet het dit was ‘n date)

April 2018

April 2018

Eerste Roadtrip

April 2018

Julie 2018

FB Official

Julie 2018

Augustus 2018

Smoorverlief!

Augustus 2018

September 2018

Uitstappies

September 2018

22 November 2018

Gradeplegtigheid

Nicole vang graad! πŸŽ“

22 November 2018

November 2018

Vat haar huis toe!

Nicole kom kuier in Pretoria ✈️

November 2018

Valentynsdag 2019

Roomys en nog roomys 🍦

Stephan besef hy sal altyd tweede keuse wees – na roomys!

Valentynsdag 2019

Mei 2019

Long Distance Kuiers

Stephan werk in Pretoria, Nicole in Paarl en die verlange is erg!

Mei 2019

Julie 2019

Nicole se eerste keer in die Wildtuin! πŸ†

…en toe LOVE sy dit!

Julie 2019

Augustus 2019

Nog naweek trips

Augustus 2019

October 2019

Troues saam

October 2019

2 November 2019

Break a 🦿 (‘n Rugbybesering natuurlik πŸ˜‚)

Toe besef Nicole eers hoe groot ‘hazard’ Stephan is…

2 November 2019

Mei 2020

Covid Kuiers

Mei 2020

2020

Pret in Pretville

2020

Junie 2020

Nog ‘n wildtuin trip!

Junie 2020

September 2020

Stef Koop Huis

Kom ons koop ‘n huis in Level 5 Lockdown…why not? πŸ€·πŸ»β€β™‚οΈ

September 2020

September 2021

Baie Troues Saam

…en nou is dit uiteindelik ons beurt!

September 2021

September 2021

Altyd beste maatjies, baie grappies en lag

September 2021

21 December 2021

21.12.21 – Verlowing

3.5 Jaar saam ons is VERLOOF! Die beste dag ooit!

21 December 2021

2022

2022 – Troudinge

2022

2022

4.5 Jaar Saam

En aan die begin van ‘n nuwe hoofstuk

2022

2023

22.04.23

Sien julle by die kansel!

2023