Ons Trou!
Nicole & Stephan
Jy word hartlik uitgenooi na ons spesiale dag!
22.04.2023
Belair Pavilion, Paarl
Belair Pavilion, Paarl
Welkom
Welkom by ons ‘wedsite’!
Hier sal ons alle inligting en reëlings vir die troudag met julle kommunikeer.
Lees gerus meer oor ons storie, loer na ons foto’s, soek vir akkommodasie, kyk na ons trouregister en moenie vergeet om te RSVP nie!
Ons kan nie wag om die dag saam met ons gunsteling mense te vier nie!
Hier sal ons alle inligting en reëlings vir die troudag met julle kommunikeer.
Lees gerus meer oor ons storie, loer na ons foto’s, soek vir akkommodasie, kyk na ons trouregister en moenie vergeet om te RSVP nie!
Ons kan nie wag om die dag saam met ons gunsteling mense te vier nie!
Ons Storie
“Verder het die Here God gesê: “Dit is nie goed dat die mens alleen is nie. Ek sal vir hom iemand maak wat hom kan help, sy gelyke.” – Genesis 2:18
TroudagReëlings vir die groot dag is as volg
Datum22 April 2023
Tyd14:30 vir 15:00
PlekBelair Pavilion, Paarl
KleredragFormeel (in kleurskema)
AkkommodasieHier is ‘n paar van ons voorgestelde akkommodasie opsies

The Light House Boutique Suites
Boutique Suites - 5.2km
Lees MeerThe Light House Boutique Suites
Laborie Jonkershuis
Holiday Home - 5.2km
Lees MeerLaborie Jonkershuis
Laborie Estate
Hotel - 6min
Lees MeerLaborie Estate
Landskroon Self-Catering Cottages
Self-catering Cottage - 3min
Lees MeerLandskroon Self-Catering Cottages
Diamant Estate
Gastehuis - 1.3km
Lees MeerDiamant Estate
Picardie Guest Farm
Gastehuis - 7min
Lees MeerPicardie Guest Farm
Sandmartins
Guest House - 6min
Lees MeerSandmartins
Skinkikofi Manor
Bed & Breakfast - 6min
Lees MeerSkinkikofi Manor
Oak Tree Lodge
Lodge - 8min
Lees MeerOak Tree Lodge
Villa Middagkrans
Guest House - 10min
Lees MeerVilla Middagkrans
Grande Roche Hotel
Hotel - 9min
Lees MeerGrande Roche Hotel
Domaine Du Cap
Guest House - 10min
Lees MeerDomaine Du Cap
Paarl Nuwerus Lodge
Guest House - 9min
Lees MeerPaarl Nuwerus Lodge
Pontac Manor Hotel
Hotel - 9min
Lees MeerPontac Manor Hotel
Bona Vista
Self-Catering - 10min
Lees MeerBona Vista
























